Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Onvanpas

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 17 Oktober 2021 Aantal woorde: 50 108 Kere gelees 7

een skoen skaaf
op klein toon
ondermyn altwee voete
bring ń lyf tot stilstand

rek die skoen vel
koop ontwerp ondermat
vervang skaaf
belofte ń gladde loop

skoene in kas
splinter nuut oud
voet skuur onvanpas
geen voorwaarts mars

agter kasdeur
lê paar ontwerper skoene
reg vir weggooi
onvanpas vir hierdie voete




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 568
Kommentaar telling: 82

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 327 gaste aanlyn

Bydraes – Argief