Op agtien na.
Verfrommelde
verskrompel uitgedroogde lewe
beklad sonder vreugde
dis die gemoedstoestand
papnat deurdrenk en omgekeerd
om en aaneen te tol
herwaarts of derwaarts
om-tol en om-rol
tuimel dit aaneen
in geesdodende ritme
oor en oor
duikel dit voort…
dan meteens
die stilte
in die hart.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Hierdie is nou iets treffends