Jongste aktiwiteit:

Op die oewers van woorde.

Stiltes en eensaamheid
woed binne my,
knaag aan die toue van die siel,
die lewe stop nie by gister.

Wie ken die stiltes
of die eensaamheid,
soortgelyk aan gezoem?

Word gedelf in die oneindige
verwarde netwerke
op die oewers van woorde.

Dié soort stilte in die lewe
in die leksikale inventaris
van my menslike reis
soos iemand met ‘n flitslig,
dis die tragedie van verwaarlosing.

26/10/2014.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed