Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

argief

Leestekens in Digkuns

Deur Datum gepubliseer: 18 Julie 2019 16

ALGEMEEN
Leestekens was baie noukeurig in digkuns aangewend voor hierdie eeu, omrede Afrikaans as ‘n taal nog ontwikkel het en alles rigied moes wees. Ons as moderne digters is die taalrebelle wat in digterlike vryheid glo, daarom skryf baie digters vandag in vrygees – sonder leestekens en soms ook alles…

INLIGTINGSTUK: Stergradering, Projekte en Slypskool

Deur Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 21

Beste INKers

Die bestuur het dit goed gedink om ‘n paar huishoudelike veranderinge aan te bring. Dit is natuurlik op hierdie stadium steeds oop vir julle opinie, en daarom wil ek julle by die aanhef hiervan uit nooi om daaroor te kommunikeer indien die voorgestelde wysigings verwarrend blyk te wees.
Die…

So skryf jy ‘n limerick – Philip de Vos

Deur Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 14

So skryf jy ‘n limerick – Philip de Vos

Die Limerick is een van die eenvoudigste vorms van ‘n vers tog word dit deur baie Suid-Afrikaners misverstaan. Ek sal die heeltyd na my eie verse verwys, want ek skryf ligte verse sowel as limericke.

Die spelling van die woord? Ek verkies…

‘n Paar wenke vir my medeskrywers – Dirk Loriet (Netwerk 24)

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2019 16

Dirk Loriet is ‘n voormalige taalversorger vir Beeld, Hoofsub en rubriekskrywer vir Rapport, stigters-redaksielid van Sunday Sun, produksieredakteur van Sunday Sun, konsulant tydens die stigting van Daily Sun, redakteur van Son, inhoudsredakeur, kreatiewe redakteur en waarnemende redakteur van Sondag, joernalis vir News24 en taalversorger vir The Citizen. Hy het…

‘n Kopkrappery oor koppeltekens

Deur Datum gepubliseer: 1 Februarie 2019 10

‘n Kopkrappery oor koppeltekens

deur Sophia Kapp 
Een van die skryftekens in Afrikaans wat puristiese teksredigeerders hoofbrekens kan besorg, is die oorbenutte koppelteken. Dit is, in sekere spellingomgewings, ‘n broodnodige ortografiese hulpmiddel, maar die koppelteken het in die hande van skoolkinders en spellingonkundiges ʼn paar toepassings gekry…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydraes – Argief