Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

argief

Inleidingsnota – Ian Raper

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 5

Ink-lede en medeskrywers

Dit sou onbekook wees om te begin asof die skryf van gedigte kunsvlyt is. Ongelukkig is dit hoe baie mense optree, en kom hulle nooit baie na aan die poësie nie, maar lewer eenselwige en voorspelbare veral sistematiese gedigte.

Een van die aanhalings wat mense in my klasse…

Module 2

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2016 6

Vir ‘n skrywer om sy vakgebied behoorlik te bestuur en suksesvol daarin deel te neem, voel ek persoonlik, is dit belangrik om die oorsprong (geskiedenis) daarvan te besturdeer. Dit is sonder rede onnodig feitlik, en al is dit belangrik om soveel as moontlik daarvan te lees, is dit nie…

Module 1

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2016 5

Geen persoon kan ‘n ander leer om te skryf nie. Skryf is ‘n hartsding wat kriewel van diep binne-in die skrywer (digter) en uitloop op papier. As jy hierdie enigste reël toepas is die stryd half gewonne. Dit is belangrik om skryf- en digreëls na te kom, natuurlik, maar…

Gedigte afdeling

Deur Datum gepubliseer: 31 Maart 2016 5

Hierdie afdeling word gereeld opgegradeer met verskeie opleidings modules.
Inkgroete
Opleidingspan

Ontmoet Ian Raper

Inleidingsnota – Ian Raper

 

 

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydraes – Argief