Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: organies

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 17 Julie 2021 Aantal woorde: 54 102 Kere gelees 1


saam met jonk wees
het feeste gekom
jare gelede
op die ou
manier
eers
baie sweet
met spoed lope
teen die heuwels
daarna afspoel
in koue stort
en dan bier
by die vat
so organies
was dit dat baie
huistoe gedra
moes word
vandag is
organies
amper
heilig
en
baie duur

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1166
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 108 gaste aanlyn

Bydraes – Argief