plantling
uit jou saad
is ek gebore
geplant in goeie grond
plantling van Sy regterhand
Hy is die wynstok ek maar net ‘n loot
kry ek gereeld water om te drink
voedsel uit Sy genadige hand
dan bly ek deel van Hom
dan kan onkruid
maar kom
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.