Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Projek

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 September 2020 Aantal woorde: 27 264 Kere gelees 15

werk is gedaan
dink verwoel in
konkrete mure.

trots staan werkers
staar na holtes
gevul met drome.

stadig omdraai
loop in moë klere
geen meer werk hier…




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 536
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 72 gaste aanlyn

Bydraes – Argief