Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Projek Resep

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Augustus 2022 Aantal woorde: 35 31 Kere gelees Hou van

donkies
in dorre veld
laat dun stof strepe

netso laat onkunde
vaal kolle
in take

denke egter
skyn ligpunte
op take

dan lewer kennis
sukses
vir ń hele projek

dus ń donkie
wat bly draf
vind gras




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 575
Kommentaar telling: 131

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 159 gaste aanlyn

Bydraes – Argief