Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Reg Koop

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 13 Julie 2021 Aantal woorde: 55 50 Kere gelees Hou van

kruideniers rakke
vertoon vandag
gister benodighede
môre weer dieselfde dinge
net ander pryse

uitsoek rakke
vertoon ander land etikette
oorsprong eksoties
innerlik dieselfde
net hoër pryse

draai om
verwyt die tyd
vermors in dwaal gange
droom wyd
dit is verniet

gedagte gange
bevat skitter ster dakligte
geen siek geloop
tussen blink Stefaans
winkelrakke




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 553
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydraes – Argief