SAG SOOS SATYN.
Al is haar stem sag soos satyn,
dit sus jou aan die slaap,
al word dit uit drome geweef,
haar visie kan nie aan jou vlerke verleen nie.
Sy verlustig haar om jou teerheid te voel,
maar haar hart is van yster,
slegs om jou eerbaarheid van die innerlike te hoon.
Dit wanneer jou gees op die teer gevoeligste is,
rondswerwende, dat jy allenig en onbeskermd,
onreg aan ander en aan jouself pleeg.
4 Kommentare
-
-
Amaspoke
Uitstekend! Pragtig geskrywe
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
Waow dit is pragtig Arnold