Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sandsketse(silwer)

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 16 Mei 2021 Aantal woorde: 45 244 Kere gelees 9

l
y
n
in die sand
hy skugter nie;
stok in h
a
n
d
verweef hy met sy sporadiese
omwenteling
in duine wat brand,
lyne in die s
a
n
doelgerig-
teken ek vir jou Van Gogh
se helderblou strepies son

©Morné du Preez.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    17 Mei 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2021 – OOP projek

  2. morne du preez

    23 Mei 2021

    Die uitleg van die gedig is nie volgens hoe ek dit geskryf het nie, bv. “l
    y
    n”
    en stok “h
    a
    n
    d”
    en nie reg onder mekaar, het dit al probeer korrekteur.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 167
Kommentaar telling: 110

Poësie is die abstrakte subjektiwiteit, om te soek, te vra, antwoord en kritiseer poësie is 'n wapen om te bevry en self as gyselaar vasgevang in 'n eksistensiële selfbewussyn te rinnewaas. Poësie is 'n kleurvol, reukvol, smaakvol en soms 'n mondvol literêre nygings wat meening soek. Poësie is soms ook ouderdoos maar al te fraai A'la grande! 'n Huis vir verliefdes en mismoediges. Ek skryf maar my terapie en my abstrakte nygings in die verbygaan van liefde neer. Dankie vir al die liddorings!

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 165 gaste aanlyn

Bydraes – Argief