Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

Serengeti jy’s eie aan Afrika.

Hoefgekletter uit die vêrte
oor die vlaktes van die savannes
kom vlae swart stof
uit die niet van die horison,
ontdooi ʼn belewenis.

Waar Afrika son oppad is na sy tuiste
versmelt sy strale met nagtelike lug,
met sterwende sonnestrale
dra die wind die nagtelike klanke
oor die horisonne heen.

Die massas wild
onder die melkweg se sig
herkou-lê, aan die dag se gras
en luister na die wee geroep
van die leeus en gespuis.

6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak