Jongste aktiwiteit:

Sing die innerlik ene jolyt.

 

Jou passie vloei deur my
om my te kom bevry
vir altyd
deur jou skoonheid.

Die besef daar’s geen weerstand
teen jou teerheid
sing die innerlik ene jolyt
vergete die pynlike stryd.

Verwagte skans totaal afgebreek
om onskuldige emosies te smee…




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed