Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skanse

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 Maart 2021 Aantal woorde: 31 320 Kere gelees 5

Skanse

kind stamp
val self
oor maat
seer

balkie skool
ouer eer
in kind
forseer

geslagte skree
in selfvervoer
hero gesig
lyne

skares hubbel
wen die prys
die gevolge
jou las




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 570
Kommentaar telling: 82

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 197 gaste aanlyn

Bydraes – Argief