Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Magrietha Marx

Sonskyn en reën …

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2021 1

God het jou na my gestuur om my hart oop te sluit
toe ek bang was vir die donker en weg wou kruip
jy het gekom en my bevry
teen al die donker storms waarteen ek baklei.

Daar is altyd ‘n helder lig
in die donker tonnel wat ons pad verlig
ons moet net hoop,…

Berge-kind

Deur Datum gepubliseer: 10 September 2021 3

Ek is ‘n berge-kind
want dis waar ek rus vir my siel vind
net om weg te kom van die gejaagde lewe
gee my soveel plesier en vrede.

Ek sal vir ure op ‘n rots in die son sit
en grashalms pluk
om aan te kou
terwyl ek die werk van God se hande aanskou.

Ek hou…

Deur my herinneringe

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2021 3

Jou stem is stil
jy het weg gegaan sonder om te groet –
geen laaste drukkie of ‘n laaste glimlag
jy is net weg …

ek dink baie aan jou
as ek stilte soek in die donker nag
tussen my gedagtes en die klop van my hart
as ek lank genoeg soek
vind ek jou tussen al…

Ouma …

Deur Datum gepubliseer: 24 Augustus 2021 1

(Spesiaal geskryf vir my ouma Magrietha Cornelia van der Walt
8 Februarie 1922 – 3 Februarie 2011)

Ouma, ek mis ons Sondag kuiertjies met koekies en tee
en al die drukkies en soentjies wat jy vir klein Darius gee.
Ouma, ek mis jou anys boere beskuit
en al die vetkoeke wat jy bak met…

Pappa is die ligtoring

Deur Datum gepubliseer: 16 Augustus 2021 6

Pappa is die ligtoring wat vir my die weg wys
wat lei na ons Hemelse Vader se huis.
Daar is soms baie klippe wat lê in my pad
maar pappa is bereid om elke tree saam met my te stap.

Daar is soms baie keer
struikelblokke van pyn en hartseer
en golwe…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 150 gaste aanlyn

Bydraes – Argief