Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Adri

Erin

Deur Datum gepubliseer: 20 Januarie 2022 11

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort.
Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom…

Gister, vandag, en elke dag wat kom

Deur Datum gepubliseer: 16 Januarie 2022 8

Gister, vandag, en elke dag wat kom

Gister-
‘n Wonderlike dag, die byvoeg van ‘n nuwe jaar
Gee geleentheid vir oordink van wat bly oor, en wat is klaar
Bring die onthou van die pyn, en die versekering, daardie trane is reeds gebaar
Bly ons diepste onthou, die vreugde van die herroep van die…

Diepte van ons Onthou

Deur Datum gepubliseer: 10 Januarie 2022 6

Die liefde vir die natuur en alles daarin
Die verlang na die veld, voor die dag begin
Die herroep van kuiers in die majestueuse berg
Die warmte van die lag, die humor van die terg
Die flikker van die sterre in die helder melkweg
Die vind van die bakens, wanneer ons teen rigting verloor…

Soos die Val van die Dobbelsteen

Deur Datum gepubliseer: 7 Januarie 2022 7

Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te…

Oneindig vir Ewig

Deur Datum gepubliseer: 5 Januarie 2022 5

Die digter sê daar is ‘n vrou in elke geur
Maar jy liefste, is dit, en soveel meer
Die grasie van jou jeug, verewig in die lang gras se wuif
Jou ontembare gees, ongebonde soos die sweef van die duif
Die vonkel-glans van die knik van jou oog
Vasgelê in die maan se glans…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 255 gaste aanlyn

Bydraes – Argief