Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Adri

Waar Liefde Begin

Deur Datum gepubliseer: 16 November 2021 10

Hoofstuk 1 — Chaos op ʼn gewone dag

Dokter Laurie Kilber is gewoond aan chaos, dié soort chaos wat siekte en dood by ʼn ongelukstoneel of in ʼn hospitaal kan meebring maar daar is niks in dié dag, ʼn normale dag, wat haar kon voorberei op die chaos waarop sy…

NET JY EN EK

Deur Datum gepubliseer: 14 November 2021 8

Ons nag-uur se sweef in ‘n bewustelose trans
Is die vrede wat ons begeer weg van die glans
Daar waar ons stil word in ons alleen-wees plek
Waar ons niemand hoef te wees nie, net jy en ek
Hoop ons werklik vir lig, wanneer toegevou in ons donker plek
Wil ons werklik uit daardie…

Waar Liefde Eindig

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2021 17

Na tien jaar in die gevangenis, is dokter Zuluika Zuess vry, en haar enigste begeerte is om uit hierdie land, weg van haar verlede se hartseer te vlug, en nooit weer terug te kom nie.
Sy aanvaar die vier maande Locum posisie in die Hood gebergtes in Amerika, met die…

Waar Liefde Begin

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2021 22

Dokter Laurie Kilber se lewe word onomkeerbaar verander, die dag wanneer sy by haar huis instap en twee vreemde mans gebukkend oor haar geliefdes vind. Haar oom Louis Olivier, een van die twee mense, wat die totale som van haar gesin uitmaak, lê dood op die vloer en langs…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydraes – Argief