Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Adri

Bande wat Bind

Deur Datum gepubliseer: 23 Desember 2021 4

Bande Wat Bind
Die woede in haar ruk haar ingewande soos ʼn vyf op ʼn Richter skaal — ‘Wie de duiwel dink hulle is hulle,’ Flits dit deur haar gedagtes wanneer sy die vreemde skeerroom ruik, en die groot skoenspoor in die sneeu sien.
Sy gly geluidloos oor die sneeu…

‘n Kwessie van Klas

Deur Datum gepubliseer: 22 Desember 2021 10

ʼn Kwessie van klas

Dertig stemme, en al wat sy hoor is haar hartklop. Dertig gesigte, en al wat sy sien is een gesig. Daardie gesig wat die lewe in haar aan die gang hou. Sy vergeet al die duisende dae wat verby is, onthou net daardie…

Boodskapper

Deur Datum gepubliseer: 19 Desember 2021 8

Boodskapper
Nadat Professor Gertrudes Johannsen van die Instituut van Seismotegniek die verslag vlugtig deurgekyk het, sit sy vir ʼn paar oomblikke versteend. Dit is die ‘onmoontlike’ in letters vasgevang, maar sy weet die ‘onmoontlike’ is nie die verslag self nie, dit is die gevoel dat sy hierdie verslag voorheen…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 26 – Die Einde

Deur Datum gepubliseer: 16 Desember 2021 7

Hoofstuk 26 – Van hier tot in die Hiernamaals

ʼn Week later wanneer hulle vier rustig na middagete in die sitkamer sit, weet Zuluika, sy en Mauritz kan hulle troudatum vandag bepaal, al die twyfel is weg. Sy weet sy wil Mauritz ook nie meer elke aand sien wegstap van…

Waar Liefde Eindig – Hoofstuk 25

Deur Datum gepubliseer: 16 Desember 2021 7

Hoofstuk 25 – Die Som van Liefde

Die wag op die lughawe met haar hand in die van Mauritz, en Cordier wat op sy skoot sit, is vandag gestroop van enige vrees, net gevul met ʼn wonderlike vooruitsig om haar moeder te sien, haar warm liefde teen haar te voel,…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 69 gaste aanlyn

Bydraes – Argief