Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Anita

Poort van die heuningbye – Hoofstk 26

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 4

Poort van die heuning bye (H26)

Die maande gaan verby, Brain werk lang ure saam met die werkers aan die pas. Deur die vallei galm die kap van klippe naweke bou hy sy huis met klippe, dan help selfs Paul, Floors en Kobus mee. Tussen Paul…

Poort van die heuningbye – Hoofstuk 25

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2022 6

Poort van die heuning bye(H25)

ʼn Jaar na die ondertekening van die Vredesverdrag het Paul, Floors en Gideon terug gekeer vanaf St Helena Eiland hulle het die eed van getrouheid met die mond afgelê maar nie met die hart nie.

Vir Tilda was dit ʼn heuglike dag toe haar Vader en…

Poort van die heuningbye – Hoofstuk 24

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2022 7

Poort van die heuning Bye(H24)

Kobus sit op sy voorstoep langs hom staan ʼn beker stomende koffie. Hy suig

diep denkend aan sy pyp terwyl hy oor die vallei staar.

Die vrede van Vereniging is eindelik geteken op 31 Mei in…

Poort van die heuningbye – Hoofstuk 23

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2022 3

Poort van die heuning bye(H23)

Kobus was vir die dag na die dorp, wanneer hy terug kom swaai hy opgewonde

ʼn brief voor Lenie.

“ Lenie, die magistraat het my geroep en hierdie brief aan my oorhandig dit

is so waarlik…

Poort van die heuningbye – Hoofstuk 22

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2022 4

Poort van die heuning bye (H22)

Brain Mc Clacghlan sou nooit kon dink dat sy dae as soldaat sal eindig by die slag

Van Modder en Riet Rivier op 9 Desember 1899 nie.

Generaal Koos Del La Rey, ʼn afstammeling van ʼn…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 263 gaste aanlyn

Bydraes – Argief