Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Anria

Droë blare binne my.

Deur Datum gepubliseer: 22 Februarie 2016 20

Ek dink ek moet ’n vuurtjie maak.

Nee,
nie vir braai nie
ook nie om my te help ontslae raak
van die ontydige klouende koue binne my nie

maar
om die droë blare in my tuin te brand.

Droë blare binne my.
Droë blare wat al die geheime seer
en al die geheime kwaad
wat ek steeds binne my…

Ek onthou.

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 38

… en ek onthou
hoe jou hand geproe het
vasgebind aan die hospitaalbed
toe ek dit die laaste keer gesoen het
toe ek jou vir die laaste keer vertel het
hoe baie lief ek jou het.

… en ek onthou hoe dit gevoel het
die laaste keer toe jy my hand gedruk…

Seemeeu

Deur Datum gepubliseer: 18 Februarie 2016 17

Tussen berg, boom en klip
en laat middagson hitte
wat golwe op die grondpad gooi
hoor mens die gesing
van voëls gereeld.

Hier is loeries en arende
en as die geluk na jou kant toe waai
mag jy dalk ’n valk sien.

Ja, my grootword is in die Bosveld
… al verlang my hart na die see
en saam…

Ek dink, miskien is dit dalk nou tyd vir HOOP.

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 29

Daar is iets anders binne my
binne die seer wat ek kry
wanneer ek aan jou dink.

Dis, sag en lig
maar voelbaar bo die seer
(al die seer binne my).

Ek glimlag (met droë oë)
en praat oor jou
sonder dat:

My hart…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 360 gaste aanlyn

Bydraes – Argief