Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Anria

Blou. Blou is jou kleur.

Deur Datum gepubliseer: 24 Januarie 2018 8

Blommetjies, blommetjies!
Oral om my is blommetjies.

Al die kleure behalwe jy.

@Anria Breed

‘n Gat met ‘n Nota op

Deur Datum gepubliseer: 17 Januarie 2018 7

Ek draai jou
versigtig toe
in ‘n sagte snoesige kombers
wat ruik na blueberry cheesecake roomys
ek draai jou toe
en begrawe die gedagte aan jou
in ‘n warm gat
waar jy vir altyd sal bly
‘n gat in my hart
die gat wat jy gemaak het
en ek…

Jou oë was waterblouerig.

Deur Datum gepubliseer: 16 Januarie 2018 5

Ek onthou
steeds die eerste dag
wat ek in jou oë gekyk het
dit voel so lank terug
dit is so lank terug
ek onthou nog
hoe jy eers gehuiwer het
en toe met my gepraat het
hoe jou oë seer was
maar jou mond geglimlag het.

Ek wens ek…

Jy is weg

Deur Datum gepubliseer: 9 Januarie 2018 5

Tyd het gebreek
die oomblik
wat jy weg is
maar ek hoor steeds
jou stem
roepend na my
in die verbrokkelings
van gister.

Jy los my maar wil my nie laat gaan nie.

Deur Datum gepubliseer: 6 Januarie 2018 7

Jy is taai
soos ‘n chappie
ek het in jou getrap
jy wil my nie los nie
maar
wou ook nie hê ek
moes in jou trap nie.

Jy klou
met alles in jou
en…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 359 gaste aanlyn

Bydraes – Argief