Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Desiréé

Dialoog (HELP!!) …

Deur Datum gepubliseer: 19 Oktober 2016 9

Hallo julle

Ek het dringend (vandag nog) ‘n dialoog nodig wat twee hoërskool dogters kan voordra.
Daar is nie ‘n spesifieke tema nie.

Is daar dalk enigiemand wat op sulke kort kennisgewing dalk ‘n dialoog êrens in hulle argiewe het wat ek kan gebruik?
As jy dalk het, epos my assegrootasseblief…

Hou die dagboek op datum …

Deur Datum gepubliseer: 7 Oktober 2016 11

mallemeule…rondomtalie
dinge deurmekaar in my kop
hou maar die dagboek op datum
ek kry dit nie gestop

pak die skool se kosblikke
moenie nasorg vergeet
onthou die hanswors-pak
dis mos klaar gemeet

onthou die gimnastiek klere
sit dit alles in jou sak
vat die veldskool vorm saam
ek het my handtekening…

My dagboek oor jou (6) …

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2016 9

My dagboek oor jou (5) …

Iemand sê gister: “Dink jy nie dis tyd dat jy nou aanbeweeg nie?” Hoe ondeurdag. Hoe bitterlik onvanpas. Hoe onnadenkend kan mense wees. As “aanbeweeg” ‘n opsie was, sou ek dit nie lankal gedoen het nie? Sou ek dan…

My geskenk aan jou …

Deur Datum gepubliseer: 20 September 2016 5

vandag stuur ek vir jou ‘n pakkie
toegedraai in blink papier
daar is ‘n kosbare geskenk daarbinne
verpak op my eie manier

die geskenk is omdat jy verjaar
ek wil jou graag iets blywend gee
iets wat jy altyd sal gebruik
en immer nodig sal hê

maak los die lint van…

Dit reën in emmers ….

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 14

yskoue winterwoorde
drup sneeuvlokkies op my hart
dit reën in potblou emmers
en waterstrome bring
koelte vir my smart

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 372 gaste aanlyn

Bydraes – Argief