Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Desiréé

Ek wens … {dat wense waar word} …

Deur Datum gepubliseer: 8 September 2016 15

ek wens ek het geweet
ek wens ek het verstaan
ek wens ek kon sin maak
waaroor alles gaan

ek wens ek was ‘n siener
ek wens ek was ‘n iets
ek wens ek kon reënboog toe ry
op ‘n tandem fiets

ek wens daar was ‘n uitweg
ek wens daar…

Elke keer …

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2016 11

elke keer as ek na jou gesig kyk
oorweldig die emosie my
elke keer as ek jou hand vat
wil ek vir altyd by jou bly

elke keer as ek in jou oë kyk
en jou liefde kan ervaar
elke keer wat jy my laat lag
weet ek die konneksie…

Binne ons self …

Deur Datum gepubliseer: 24 Augustus 2016 13

iewers in die wêreld is daar ‘n land van rus
‘n land van vrede en liefde, een vol lewenslus
waar bome ritsel as die wind sy takke streel
waar blomme oopgaan voor die son se geel

wie weet waar daardie land is
die plek van sielevrede en rus
wie weet…

My dagboek oor jou (5) …

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2016 18

My dagboek oor jou (5) …

Vandag lê my hart kaalvoet. Sommer hier in die grondpad wat langs die huis verbyloop. Kaalvoet omdat daar niks is vir ‘n bietjie beskutting nie. Kaalvoet sonder enige verweer of beskerming.

Hoekom? Ek het ‘n boodskap van jou gekry om te sê…

Ek is hier, vir altyd …

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2016 8

wanneer woorde soos bliksems om jou val
wanneer die lewe voel soos ‘n donker dal
wanneer jy twyfel, en is spyt
weet dan ek is hier, nou en vir altyd

wanneer die dade van ouds jou seermaak
wanneer gebeure van lank gelede jou hart raak
wanneer verwyte jou siel uitbuit

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 685 gaste aanlyn

Bydraes – Argief