Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Gert Botha

Sy Seer ( brons)

Deur Datum gepubliseer: 10 Maart 2021 6

Sy seer

Daar is blomme op die rak,
`n brief in sy sak,
seer in sy glimlag
en krake in sy hart

Met sy voete in modder
en hande in sy sak,
val rëen op sy gesig
en trane uit sy hart

Wanneer hy haar naam hoor
maak dit soms seer,
met die wete wat
als goeds kon gebeur.

Sy harts…

My Skat (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2021 8

My skat

My liefde vir jou
lê kaal,
ek bely dit op skrif
`n laaste maal.
Blonde hare, blou oë sag,
lê my hart vir jou en wag.
Opgewonde sleepvoet swaar,
deur blareharp se snaar.
Hande sweetend omvou,
blywend bly ek wag.

Hart se kamers lê in wee
winde van moed draai binne my.
Die son, maan en ster,
wink hul vrolike…

Jy

Deur Datum gepubliseer: 16 Februarie 2021 13

JY

Sal jy ooit weet hoe ek voel,
wanneer jou naam oor my lippe…

Arms gevou

Deur Datum gepubliseer: 27 Januarie 2021 7

Arms gevou

Ek kyk af in die dorwe grondpad
in die rigting van die skemer son.
Arms gevou oor die plaas hek
wag ek weer op jou.

Die ou vlenter murasie
waar ons eens ontmoet het, ek onthou,
het nou meer heimwee
as net `n ou klip gebou.

Ek ruik nog jou sag blonde hare
en sien die rokkie…

Soek my digsiel

Deur Datum gepubliseer: 25 Desember 2020 5

Wanneer dit moeisaam raak om te dig,
sien ek geen lig in sig
Woorde soek na my papier,
maar my pen se ink voel duur.

Droewige woorde krap in my kop,
lelike gesegdes wys sy dop.
Haat in my hart,
maak kwaad in my kaak.

Ek soek na `n plek,
wat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 116 gaste aanlyn

Bydraes – Argief