Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Didi

Hoop vir vandag

Deur Datum gepubliseer: 14 Mei 2021 4

As die son sy voelers uitsteek
en die nag se koue met ‘n warm hand wegsteek,
vul ‘n warmte my gemoed,
my Skepper het my nog ‘n dag behoed.

As ek my oë oopmaak
en goue strale my sig aanraak,
vorm daar ‘n skitter blink traan
met die wete, Hy weet…

Sonsak

Deur Datum gepubliseer: 11 Mei 2021 5

As die son sak op die horison en die donker die aarde kombers,
druk die Meester Skilder Sy kwas in die verf pot.
‘n Goudgeel bal verskyn op die horison,
goue spatsels versier die kombers,
teen die ligblou hemel ontplof spier wit strepe.
Met ‘n vinger vryf Hy oranje-geel op die…

Hande

Deur Datum gepubliseer: 11 Mei 2021 4

Teer genade hande
Bring Liefde in aanraking
Breek die uurglas van die verlede
‘n Verlede in die niet vergaan

Groot stewige hande
Bring Liefde in omarming
Hou die uurglas van die toekoms
‘n Toekoms van saamstaan

Sagte gerimpelde hande
Bring Liefde in berading
Dra die uurglas van hoop
Hoop van ‘n nuwe bestaan

Saamgehoude hande
Bring Liefde in ondersteuning
Die uurglas…

Spieëlbeeld

Deur Datum gepubliseer: 8 Mei 2021 4

Wie is ek en waar kom ek vandaan
Hulle sê die spieëlbeeld van my ma
Tog is ek nie soos my ma
Sy is op ‘n ander planeet se baan

Sy is so skerp soos ‘n potlood en agtermekaar
Daar is niks wat sy nie kan doen
Sy laat spore van agter haar
Sy kan haar…

Vra

Deur Datum gepubliseer: 8 Mei 2021 3

“Vra en vir jou sal gegee word”
Ek vra en vra en kry niks
“Vra is vry en weier daarby”
Ek staan met leë hande

“Moet nooit ophou vra”
Wat moet ek leer?
“Vra volgens Sy Wil”
Hoe moet ek tog weet?

“Alles volgens Sy plan”
Waarom vra ek dan nog?
“Niemand…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 586 gaste aanlyn

Bydraes – Argief