Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Epimetheus

Blus my

Deur Datum gepubliseer: 6 Oktober 2016 19

Kom en wees
die reën
buite my venster
kom lê
hier
tot ek slaap
kom en sien
die veldbrand in my oë
en lag
want ek is die
bliksem
maar jy is
die reën

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 298 gaste aanlyn

Bydraes – Argief