Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

GEDAGTES

herfsdans (brons)

Deur Datum gepubliseer: 5 Mei 2022 5

ietwat riskant
dartel herfs aan die windkant
en ril effe deuskant die punt van ryp
die laaste blare dansval anderkant

saggies neurie die troupand
op die wieg van die seisoen se rand
wat soos Dawid en Jonatan
diepsinnig verkleur in hul band

tog sleep haar Josefskleed
sonder leed
oor halfnaakte boomtakke
kokketterig blosend wreed

iewers in ‘n hart
eis haar fleur…

met die begin

Deur Datum gepubliseer: 6 April 2022 3

kletterende stelasies van arbeid
adel in die klotsende dans
van vissers wat jubelend
vleg en vang in die eb van bestaan

diep geanker in onverdiende guns
stralend vanuit Sy troon
hoogwater tot laagwater
werk want die nag kom nader

skilder en beitel op ‘n nuwe doek
speel tog voor Sy troon
baai in die strale van Sy heerlikheid;
aanskou die…

broos (brons)

Deur Datum gepubliseer: 26 Maart 2022 7

sneewerk van tyd
ken geen perke in haat en nyd
verkrummelde hoogmoed peins
verby grense van sosiale aksyns

verskilfer deur wind sopranos
lukraak verstard in asbestos
wis jy die stukrag van genade?
toe selfs mos blom in ballade

geboeë in pilaargange van verwyt
fluister Lot se vrou: “ek het spyt”
sonde loer altyd met ‘n gryns
deur genade kan jy…

altyd saam (pa) (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 19 Maart 2022 7

erosie van verlange
verkreukel dongas van kennis
in die kyk van jou oë
as die wind van verlange nóg

rooiduinspore
van

verlange (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 12 Maart 2022 9

die na-wind van jou seil
versteur die blare van my Anthirium;
my oë dors na jou sederhoutboeg
met die stuitige eikehoutroer ongeduldig

salpeter trappe skilfer ongeduldig
na die huppel van jou stap
soos jy vertrek het, is dit hoe jy gaan kom?
die duining voor jou boeg spreek seisoene

gebreekte mas …

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 160 gaste aanlyn

Bydraes – Argief