Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

GEDAGTES

Arend

Deur Datum gepubliseer: 2 Junie 2019 6

hoe beny die menslike siel jou prag
as jy sierlik beweeg in volle krag
in die lug begroet jy ‘n nuwe dag
jou oë skerp suiwer soos smarag

die windstrome het geen perke
vry is die wind oor jou vlerke
sweef jy na jou gesin in die berge
toevertrou aan…

Golgota Fokus

Deur Datum gepubliseer: 27 Mei 2019 8

die rafels van jou stukkende gees
het krapmerke gelaat in my eie vrees

vars gestolde bloed etter uit jou pyn
en selfsugtig draai ons weg in skyn

die uitroep van jou oë
was jou vertoëe

die aanklaer van ons selfsugtige bestaan
laat U wil geskied, ‘n gebed selfvoldaan

wat het geword van sielsliefde?

môre se leef bestaan

Deur Datum gepubliseer: 28 Maart 2019 10

Bestaan môre se leef? ……..

Môre se leef bestaan.

die sak skaaf my wonde nog rouer
bloed en etter drup toueriger
en plof n stofwolk in my as
wat ek herhaaldelik strooi oor my sakjas

my infentaris is n bankrotskap
was ek die voorwerp van Sy gramskap?
VLOEK GOD EN STERF!!
ego…

Winterboom

Deur Datum gepubliseer: 22 Februarie 2019 9

jou naaktheid trek die aandag
oral vind ek jou sonder jou blaredrag
die koue spierwit grysheid laat my wag
om te peins oor hoe jy jou kaal skoonheid dra as aand drag

die lipstiffie van die somer se lippe
kleef aan die rekmerke van bome se litte
boomgomtrane getuig van…

Lopende Gedagtes

Deur Datum gepubliseer: 9 April 2016 12

Prediker het gekyk en Prediker het geskryf.
Nie lewensfeeverhale nie,
maar oor sy eie uitdagende vrae.
Die lag van n mamma as baba opdaag,
aan die anderkant op dieselfde dag,
vee n pappa sy trane by die kant van n kindergraf, en sug,
Here, wat n droewige dag.

Hoe lank is lank as ek moet sit…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 492 gaste aanlyn

Bydraes – Argief