Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Gerda-Marié

Pastoriekind

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2019 48

Die kerkklok lui 07:45. “Lanie wil hê ons moet oor ‘n uur in die kerk wees,” sê Mamma van Rooyen. Teen 08:30, ‘n halfuur voor kerk, is al vier van die gesin aangetrek, gevoed en prim en proppers vir die erediens – en dit sonder n gedreig en n…

Die boksvrou

Deur Datum gepubliseer: 6 September 2019 22

Vir Yolandi

Bykans almal skop, skiet en steel
Stokkiesdraai slingergooi Suid-Afrika
Niks orde of wet, bloed is wat ons het
Misdaad hoog, damme droog

Maar jy kom verdryf die donker
sonstraal wat in ons choas flonker
Dankseggingfees en skoendoospresente
Jy giet reën ondanks doemresensente

Jou hart vir ander klop warm
Jy gee…

‘n Tarentaal red

Deur Datum gepubliseer: 4 September 2019 17

“Jy kan kies. My plek of joune. Ek is nie bang vir bloed nie. Ek moes van jongsaf bokke se kele sny. Ek my eerste lewer geëet het en die springbok se bloed op my gesig gesmeer het,” sê die man met die stoppelbaard. Eric is woedend omdat Lucinda…

mannekyn

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2019 18

mannekyn

vlees teenwoordig
lewende gees dwaal oor verlate plekke
pilverdoof, geesgebroke
as gesondheid ontbreek
planne van roem pooitjie
wat is bestaansreg dan?

stoflike genade uitgegiet nietemin
‘n iemand of twee wat omgee, koester
iewers ‘n hiervandaankomplek
‘n behoortplek
ondanks leemtes
deur bloed en belofte

mag nalatenskap iewers vastrapplek kry
iewers tussen…

Sif van herinnering

Deur Datum gepubliseer: 29 April 2019 21

Ek sien jou gesig, maar ek het jou naam vergeet. Ek ervaar wel ‘n emosie en daarvolgens weet ek hoe ons laaste ontmoeting was ( dalk was dit ons enigste een, my kop hou nie telling nie).

Uit ‘n paar foto’s probeer ek die verlede by mekaar trek, die leë…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydraes – Argief