Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Papillon

n Nuwe jaar

Deur Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 14

Reik na die sterre
Droom, beplan jou nuwe jaar
Soos ‘n Eikeboom
Reik op, staan vas, glo en bid
En weet, net God kan beskik

leef nou

Deur Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 12

Leef in die oomblik
Soos ‘n blom wat vandag kelk
Toekoms kom later
Die verlede is verby
Vandag is al wat jy het

Brakpan, my plek

Deur Datum gepubliseer: 28 November 2018 22

As mens in Brakpan bly
dan word dit jou plek
ons verdra die draakstekery,
dit hou ons op die map!

Pragtige dorp met aller tipe mens
Grênd, kens of trens
Maar ken jou plek, jou maniere
Wees beleefd, deel jou biere

Groen gras, struike en palm bome
sierlike ou…

Antie Koot in die hof

Deur Datum gepubliseer: 28 November 2018 7

‘Antie Koot hof toe’ basuin die plaaslike koerant van Dinsdag af al, op die voorblad nogal. Peste. Antie Koot wou nog altyd in die Koffiefontein koerant wees, maar nie vir dít nie. Sy word uitgekryt as ‘n krimineel. Die koerantmense weet nie hoe sy voel nie, gee ook nie…

Bucketlist van ‘n Cap’ie

Deur Datum gepubliseer: 16 Oktober 2018 14

Ok gehoor van ‘n bucketlis’
Gevra wat dit ook al is
Blykbaar ‘n wenslys, wa’ jy optrek
Wat djy wil doen voor jy eendag vrek

Wat sal dan op my wenslys wies,
My salaris is min, kan nie kies
…ek’s net ‘n druiweplukker in’ie Kaap
Wat sal dit wies voor…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 671 gaste aanlyn

Bydraes – Argief