Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Papillon

Bloed en wraak

Deur Datum gepubliseer: 15 Oktober 2018 12

Bloed wat syfer uit my kop
Voel God-verlaat… soos Job
In my bloed gestik
Bloedrooi, gestol, dik

‘n Hamer deur my voorruit …
Ek skrik vir elke geluid
Geslaan, gekoes,
Terug baklei, verwoes

Wat het nou weer gebeur… ek kan nie onthou?
Wapen op jou gerig gehou
Die skoot uit my…

Jakobus en sy nuwe Ford

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2018 11

1908. Johannesburg.

Jakobus stop langs die pad om eers sy splinternuwe Model T-Ford af te stof.  Dis sy eerste motor, en hy het geweet die ligte bande en speke gaan vol stof wees na hy deur die grondpaaie is. Dis hoekom hy ‘n stoflap gebring het. Hy het gesien Johannes…

Kartonbord van ’n bedelaar

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2018 9

‘n Tsunami bedelaars op straathoeke,
met kartonborde, wat bakhand vra
‘Ons baba het geen kos en doeke’
“Askies meneer, dat ek pla…”

‘Geen kos, geen werk, siek vrou…’
Vir elke kleingeldjie dankbaar
“Die Here seen vir jou”
Honger, arm, vuil, maer…

Met vetkryt uitgekrap
‘Help asseblief, God bless’
Of wit geverf…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 113 gaste aanlyn

Bydraes – Argief