Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Hennie Fritz

Vyftig is op die draai

Deur Datum gepubliseer: 26 Januarie 2018 6

In ’n vae teenstelling met die uitgangspunte en skryfgoeters wat in die verlede al uit my gedagtes gevloei het, is daar die afgelope dae of wat ’n drukking op my gemoed wat by tye angswekkend en soms tog komies na vore sukkel … die middeljare … wat reeds amper…

Meneer Adams in Drukkerystraat

Deur Datum gepubliseer: 27 Oktober 2016 12

“Mnr. Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors…”

Herbert P. Adams is ‘n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktattoes om dit te bewys. Herbert is ‘n huislose straatbewoner van die die Kaap se onderdorp, maar met sy…

Die gelag van stakers in onderbroeke

Deur Datum gepubliseer: 13 Oktober 2016 14

Daar moet tog seker ’n stukkie humor in die doringklap van elke dag sit?

Ek en die buurman, die kantoorwerker by die motorhawe oorkant die straat en meeste van sy lyfwagte, weet dat onse landsleier nie die mees geskikte persoon in die pos is nie.
Ja, die agbare impi-danser…

Dit kon ek of jy gewees het

Deur Datum gepubliseer: 6 Oktober 2016 7

Op die openingsblad van ’n video greep op die sosiale netwerk waar ek soms rondblaai, lê daar iets in die palm van ‘n man se hand wat net soos ‘n bok se ingewande lyk.
Ek druk die “speel” merkie op die skerm en skielik is die beeld duidelik…

Die goud en silwer van spyt

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 9

Gisteraand, nadat die die Sondagaandfliek op die betaalkanaal gedraai het, het ek sommerso op die sosiale blad gaan rondblaai. Dit was egter nie vir baie lank nie, want amper met die oopmaakslag het die hartskuddende en gedagtewekkende bekentenis van ’n kennis se emosionele wankelrit ná sy vader se dood…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 129 gaste aanlyn

Bydraes – Argief