Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Inkmoderator

Kortverhaalskrywers! Luister asseblief

Deur Datum gepubliseer: 20 Julie 2022 4

Beste INKers

As jy daarvan hou om jou stem in kortverhale te laat geld, wil ek jou uitnooi om asseblief tyd uit te koop en na die skakel te luister. Dit is Daneel van der Walt wat Hendie Grobbelaar se kortverhaal, “Die rooi tekkies” voorlees. Dit is voorwaar ‘n fees…

Wat skryf ek?

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2022 12

Ek wil in samewerking met die projekbestuurder ‘n paar algemene notas skryf oor inskrywings wat gemaak word in die projekte.
Julle sal daarop let dat die kategorie wat voorheen as “Gorrels” bekend gestaan het in Junie verander het na “Meningstukke”. Die verandering moes lankal al gebeur het, maar eerder laat…

Digter & Skrywer? Lees hier – Ink Moderator

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2022 25

(Aangesien INK spog met soveel nuwe lede, wil ek net graag hierdie plasing herhaal vir insae deur elke lid) Eerste plasing is oorspronklik geplaas op 12 Mei 2021 en ons het slegs die datum aangepas

 

Ai, my lieflinkies

As `n Afrikaner, is een van die moeilikste dinge vir my om toe…

Ek hoef nie poësie te verstaan nie – Ink Moderator

Deur Datum gepubliseer: 12 Mei 2021 22

Hokaai bietjie. Dit is `n baie uiteenlopende mening, en voor ek in `n strafinrigting geplaas word, laat ek die titel hiervan verduidelik.

Die vraag ontstaan by my, elke keer as ek gedigte moet evalueer, wat is die belangrikste oorweging? Is dit belangriker om te verstaan óf om te interpreteer?

Ek persoonlik…

INLIGTINGSTUK: Stergradering, Projekte en Slypskool

Deur Datum gepubliseer: 12 Mei 2021 31

Beste INKers

Die bestuur het dit goed gedink om ‘n paar huishoudelike veranderinge aan te bring. Dit is natuurlik op hierdie stadium steeds oop vir julle opinie, en daarom wil ek julle by die aanhef hiervan uit nooi om daaroor te kommunikeer indien die voorgestelde wysigings verwarrend blyk te wees.
Die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 120 gaste aanlyn

Bydraes – Argief