Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

IronLady

Plotseling

Deur Datum gepubliseer: 29 Junie 2022 6

Gradering: Silwer
Woordtelling: 342
Brenda swerf maar so bolangs oor die lewe. Sy het geen doel of missie om iets te bereik nie. Dominee het gesê in die Bybel staan “Alle vlees is gras.” Nou sien sy nie hoekom sy moeite moet doen om te lewe nie. Vir wat sal sy…

Seisoensgewys

Deur Datum gepubliseer: 11 Junie 2022 5

Silwer

In die borrelblydskap van lente se prag
sprei ek my arms en flonk in my jongmenskrag
ek bloei lote en blom vreugde sonder perke
staan asemrowend stom oor al my werke.

In die glimlagdans van goue sonlig
was my treë huppelvrolik en lig
ek het fors en sterk my wortels laat gedy
met sekerheid op…

Loslappie

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2022 7

Ek wou nie weer skryf
nog ‘n keer die seer met pen verdryf
ek wou nie weer trane stort
nog ‘n keer glimlag asof niks skort
ek wou nie weer lag
nog ‘n keer my mondspiere verkrag
ek wou nie meer lewe
nog ‘n keer al die pyn belewe
en toe,
Loslappie met jou vuil overall,
skryf ek, lag…

Mensedinge

Deur Datum gepubliseer: 16 April 2022 6

Woordtelling: 387
Mense is snaakse goete. Hulle baklei en vloek. Hulle dobbel en verkwis geld soos bossies. Party van hulle trou en skei. Sommige van hulle het snaakse houdings. Party is hoogmoedig en andere weer nederig. Tog is almal van hulle deur dieselfde Skepper formeer.

Daar is mense wat…

Domkop

Deur Datum gepubliseer: 16 April 2022 7

Hoe moes ek weet
liefde is harde werk en sweet
met deeltjies vergewe en vergeet
tesame met ‘n skeppie hartseer en ‘n lepeltjie leed?

Hoe sou ek kon raai
dis nie net Judas wat God sou verraai
dat nes ‘n Petrus die haan vir my sou kraai
en dat alle sonde se kierankies eendag gaan braai?

En…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 165 gaste aanlyn

Bydraes – Argief