Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

IronLady

Wou

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2017 9

kribbel krabbel
pen oor papier
ek wou woorde babbel
het alles nou ontsier

God

Deur Datum gepubliseer: 7 Desember 2017 6

groot is God
klein is ek
vasgevang in my lot
sonder God – gek!

Kerswens

Deur Datum gepubliseer: 7 Desember 2017 6

Mag hierdie Kers-fees vir jou wees
‘n ware Christusfees
met Jesusliefde wat blom,
en jou so ‘n hele jaar verstom!

Suid-Afrika sing kersfees

Deur Datum gepubliseer: 7 Desember 2017 9

“Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land O, Heer!” Koos du Plessis

Suid-Afrika sing kersfees
kersfees.
‘n Fees van kerse?
Vier ons dan die uitvinding van kerse?
Of die verskeidenheid daarvan?
Dalk moet ons die produkte waarvan dit gemaak word ook vereer?
Byewas, parrafien en so aan …….

Nee,…

Jessica

Deur Datum gepubliseer: 6 Desember 2017 8

Jessie jou lieflike krulkop kind
van ouma se kabouterkind
oë wat vraagteken vertrou
kleintyd al verhoudings wil bou
mag jou gees sag en stil
as jy groot is, die lewe skil.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydraes – Argief