Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

IronLady

Mens

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2016 19

Mens
klein deeltjie stof
wat op aarde rondslof
druppel in ‘n emmer
altyd die mens wat belemmer
wat dring en dryf ons tog
soos varke te woel in die trog?

Eeu van winternag

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2016 36

winternag ‘n honderd jaar gelede
uit ons verre ou verlede
vandag nog bekend en bemind
in elke bundel sal jy hom vind
die windjie is vandag steeds koud en skraal
Afrikaans nog altyd ons moedertaal
so wyd as die Heer se genade
is selfs vandag nog ons ballade
Eugene Marais digter van weleer
hiermee aan jou al die…

Kwatryn

Deur Datum gepubliseer: 16 Februarie 2016 27

hoe hard klink jou stem
soos perde ongetem
ek vra net jou stilte
want klank sny soos ‘n lem!

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 203 gaste aanlyn

Bydraes – Argief