Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Kiekies

Deur God geverf!

Deur Datum gepubliseer: 11 Oktober 2019 9

Oktobermaand se kenmerkende kleure is oral in my tuin.
Die kleur van kappertjies. Van Pampoen tot piesang.
Die kleur van Malvas. Van kersie tot waatlemoen.
Die kleur van Christus-doring en Laventel. Van bloed tot purper.

Met die somer wat op pad is, wil ek sommer die riel dans, in…

Berou na die lente.

Deur Datum gepubliseer: 24 September 2019 4

Hoekom? Niemand weet nie, maar een jaar in die lente, toe al die konings die slagveld betree het om hulle gevegte te veg, was Dawid nie saam nie.

Een aand stap hy verveeld op sy daktuin rond. Hy kyk op omliggende huise neer en gewaar ’n vrou oorkant die straat….

GEWAARBORG.

Deur Datum gepubliseer: 19 September 2019 6

Dis net ’n paar weke gelede dat almal oor die koue gekerm het. Bibberend en bewend en kletter-tand.

En nou is dit lente. Daar is vonkel in die oë, huppel in die stap. Vroumense jeuk om te skrop en poleer. Almal het nuwe lewe, nuwe energie, nuwe lus. Selfs nuwe…

‘n Dag soos vandag.

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2019 5

Dis op ’n dag soos vandag
(en gister ook)
dat mens moet stokkiesdraai,
verantwoordelikheid by die agterdeur uitskop
en oopmond in die vars lug glimlag.

Dis op ’n dag soos vandag,
wanneer die son glashelder skyn,
die hemele blouer as blou is,
dat mens moet wegsink in die natuur se…

Gee, gee, gee.

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2019 11

Vergun my asseblief . . . verskoon my asseblief . . . laat my asseblief toe . . . om ’n ongeskikte wilde wind, hardop en oopmond, op te breek . . . bbluaaaarghh! Jammer en dankie.
Hierdie wilde wind het in my ingewande opgebou, omdat mense, blykbaar reken…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 68 gaste aanlyn

Bydraes – Argief