Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Kiekies

DIE MUUR.

Deur Datum gepubliseer: 30 Julie 2019 22

Man en Vrou en baie ander mense woon langs ’n baie hoë muur. Hulle kan hoor hoe lag en gesels mense aan die anderkant. Soms is dit tjoepstil. So stil dat jy die bye hoor zoem en die krieke hoor kriek-kriek. Hulle weet dat die ware lewe aan die…

Storietyd.

Deur Datum gepubliseer: 17 Julie 2019 4

Soos elke ander Donderdag die afgelope agtien maande, hou ek stil voor die ouetehuis se hoofingang. Barbara sit op die smal rooi geverfde stoepie in die sonnetjie en rook. Sy waai vriendelik vir my. Sy wag vir my, want ek kom stories voorlees.

Tannie Nellie vertel op ’n dag, toe…

Loop saam, loop saam deur die lewe…

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2019 5

. . . stap saam na Hanover traat. Ons stap ’n wye draai deur toeka.

Radio se toeka, is onafwendbaar deel van myne. Vroegoggend was Flink uit die Vere met Fanus Rautenbach. Na ontbyt 9h15 was dit Siembamba, waar onder andere Liewe Heksie lewe gekry het. Van 10h30 afwas daar…

MARKDAG.

Deur Datum gepubliseer: 3 Julie 2019 10

Die kerkraad is in sitting in die tempel van Jerusalem. ’n Vreemde versoek was aan hulle gerig, deur ‘n werklose man. Dié versoek maak eintlik nogal sin.
Hy het verduidelik dat hy sien hoe pelgrims van heinde en vêr kom om in die tempel hulle offers te bring. Dit…

Wie is daar?

Deur Datum gepubliseer: 20 Junie 2019 5

Alhilal bin Zayed, ’n Arabier van die Liwa distrik, is per kameel op reis deur die heuning kleurige duine. So dagreis weg van sy kameel plaas af. Hy was by ’n skou vir kameel boere en is meer as tevrede met die pryse wat sy diere daar verwerf het….

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 431 gaste aanlyn

Bydraes – Argief