Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Elizma Jordaan

Sy is

Deur Datum gepubliseer: 10 Mei 2021 3

Al is haar hart
in ‘n miljoen stukkies gebreek
Herhinner elke pynlike maat haar
dat sy sal oorleef
Sy sal
Sy sal
Sy sal

Haar oë is vasberade vasgenael
op dit wat voorlê
terwyl trane hartseer spore
op haar gesig los

Die vuur binne haar dryf haar,
stook haar moeë siel,
Soos ‘n lokomatief van ouds
begin sy stadig seil oor die…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 84 gaste aanlyn

Bydraes – Argief