Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Louise Fourie

Grassade in die wind …

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2021 4

Ons is weldra grassade in die wind
my kind …
bring jou tassies gepak en
sweef saam in onskuld …

Maak wilde draaie in ‘n tolbos
gooi jou worries in die sand …
Plant vrede langs die pad
sit vlinders in jou sak …

Gooi jou hare in die wind
jy laat my dink my kind …
Anker jou…

Kaalvoet Vrou-wees

Deur Datum gepubliseer: 23 April 2021 7

Die kaalvoet vrou ‘n eike skaduwee, stil, sterk, standvastig, diepgewortel in Gees en waarheid.

In haar takke is rus, vrede en liefde. Haar groen lower blare ritsel fluistering als is onder beheer… My Kaalvoet kind.

Plek-plek is haar bas gekrap, gesny, weggeskeur deur die lewenswinde en donderweer. Storms bars, bliksem strale…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 154 gaste aanlyn

Bydraes – Argief