Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Madelé Burger

Trudie gaan ruimte toe

Deur Datum gepubliseer: 28 April 2022 14

Mooi man! Hier is ek nou! Op die planeet van die liefde. Venus! Wat meer kon ek vra? Dis mos wat ek wou hê. Hoeveel aande in my lewe het ek sit en staar na die sterre, het ek saans gesit en wag dat Venus moet verskyn? Selfs as…

Oop

Deur Datum gepubliseer: 25 Maart 2022 13

Oop
Hier is sy nou op pad. Terug. Haar goed is ingepak. Haar huis verkoop. Sy kan nie glo dat alles so vinnig gebeur het nie, sy staan eintlik verstom. Amper net so vinnig soos destyds, maar hierdie keer asof in tru-rat.
Daardie dag het sy gedink: nooit weer nie. Nooit…

Liewe Job

Deur Datum gepubliseer: 25 Februarie 2022 12

Terwyl ek so lees van jou daar op die ashoop met die sere en alles wat sleg is wat met jou gebeur het en jou vriende wat dalk nie op die manier praat wat jy wil hoor nie, het ek dit op die hart om vandag dít vir jou…

My romantiese afspraak

Deur Datum gepubliseer: 22 Februarie 2022 12

Dis Februariemaand. Blykbaar die maand van die liefde. Hoe romanties! Hoe lekker dat hulle ‘n maand aan die liefde afstaan. En tog, hoeveel van ons doen regtig iets spesiaals om hierdie maand te vier? Ek moet erken dat ek gewoonlik sommer net so terloops iets doen net om nie…

‘n Jubeljaar voorwaar

Deur Datum gepubliseer: 14 Januarie 2022 11

Ja, dis nie net vir my ‘n jubeljaar nie, ek sien dit oral om my. Sommer net gister alleen kontak twee vriendinne my uit twee verskillende uithoeke van die land. Elkeen met haar eie jubelstorie. Drome wat op die onmoontlikste, ondenkbaarste maniere sommer net waar gemaak word. Amper soos…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 108 gaste aanlyn

Bydraes – Argief