Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Madzi

‘n Skatkis vol heimwee

Deur Datum gepubliseer: 11 September 2018 12

(Brons)

Kaalvoet staan jy met jou hele wese ontbloot, terwyl die brander’s jou saggies omsingel. Die koel seelug briesie wat jou hart en siel kom skoonwas. Die brander’s wat jou toevou so asof hulle jou wil beskerm teen al die aanslae van die lewe.

Die Namakwaland Nasionale Park se kus, dis…

Reise uit die hart.

Deur Datum gepubliseer: 2 September 2018 7

Vandat ek ‘n klein dogtertjie was, het ek nog altyd gedroom dat wanneer ek eendag groot is, wil ek gaan rondreis en die wêreld gaan verken. Ander lande met hul kulture het my nog altyd gefassineer. Ek was nog altyd gek daaroor om te sien hoe die huise in…

Gemaskerde skimme

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2018 8

Soms kan ek my so verkyk aan mense en dan wonder ek of hulle, hulself al in ‘n spieël gesien het… mense dra soveel maskers dis partymaal nogal skrikkerig!

Party kan nie vinnig genoeg die masker van “daai nagemaakte vriendelikheid” opplak nie. Jy weet mos, hulle raak so vriendelik,…

‘n Japannese dis met ‘n kinkel.

Deur Datum gepubliseer: 26 Augustus 2018 14

Kyk as daar nou een ding is wat my fassineer, dan is dit Japannese kos. Hulle noem nie verniet Japan die wonderland van kos nie! Hulle disse is nogal ‘n mengsel van geure en kleure en vrek interessant, om nie eers die name daarvan te probeer opnoem nie!

Ons is…

Trappe klim is nie vir sissies nie!

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2018 10

Ek’s ‘n reisiger in murg en been en as ek sê “reisiger” dan bedoel ek dit letterlik en figuurlik, want as die wiele draai dan is ek in! Ons as gesin reis gereeld en is altyd uit op een of ander avontuur. Ons is gek oor ons land maar…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydraes – Argief