Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Manna

Hartaanval

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2016 13

Ek het n intense vergadering gehad met emosies wat hoog loop. So loop ek hoogs ontsteld daarna in my hart uit en in die wereld in. My gedagtes maal om en om; hoe maklik kan mense dinge se en verdraai! Redenasies wat gaan oor om te…

Malmens

Deur Datum gepubliseer: 16 Junie 2016 13

Alleen, verlore en vreeslik bang
elke dag – leë toekoms tog so lank.
Geraas, al die mense en gedrang
goeters wat in my kop rondrank.
Rekkend-slierte drup my kwyl,
is ek deel van die mens se stryd?
‘n Dol wereld soek nie my styl,
hoe lank nog-wat is toekomstyd?

Afrikaners is plesierig

Deur Datum gepubliseer: 16 Junie 2016 15

Afrikaners is plesierig
Onthou jy,
“Vlak langs die pad het ‘n boompie gestaan…?”
Bok van Blerk geskiedenis opgehaal
fors, regverdig, de la Rey – vernaam.
Afrikanerstryd- generaals rondgemaal,
nuwe held ons opstaanhoop!
Deur misdaad, regstellend verlam
die lee toekoms ingeloop
Afrikaner, verinneweertam!
Eens trotse arm wat ‘n slag slaan,
nou, vernederd en onttroon..
Bloed en sweet, als ongedaan
met die hede wat…

Gedig :Lewe

Deur Datum gepubliseer: 16 Mei 2016 17

Die lewe se nut
bedenkinge oor sinvol,
oor geluk uiteengesit
eisend neem sy tol!

Vele maskers gepleister
vroom en selfvoldaan,
deur die waarheid getreiter
neuk mens lewend aan.

Hoop vir volheid
delwend, soek deur ervaring
grawe intens wyd en syd
soekers sonder rigting!

Vrede en geluk ontwyk
waar, watter obskure plek,
vind mens lewensjolyt?
Hoe sal jy dit ontdek?

n Stem wat binnewereld indring
onverklaarbaar uitgesoek.
Sy…

Pyn

Deur Datum gepubliseer: 13 Mei 2016 13

In my hart ingegrou
diepe letsels gesny,
seerkry oor jou
sal vir ewig bly!

Verwerp, eenkant gestoot…
doodlewendig voort.
Ellendig in nood,
dis ek, dis my soort!

Diep in my dop ingedwing
swygend eenkant,
trane wat sy eie seer sing
elke dag se trant.

Verafskuwing…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 195 gaste aanlyn

Bydraes – Argief