Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Marieta McGrath

Lied van die sondaars

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2019 6

(brons)

“Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is…”

Die SS soldaat
wat sy geweer uitgelood het
op ‘n Jood,
sy lip in nare krul,
op sy skoen ‘n groot, rooi vlek.

“Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is…”

Die Kongolese militant
tronend op swaar stewels
van haar, wurm,…

Horeb (brons)

Deur Datum gepubliseer: 4 Maart 2019 7

Die Here fluister in die stilte na die wind
vir die gehoorsames wat onregvoos en sonder ophou aan sy deure klop;
Hy roep met teer gesag die doodsgevange kind
om haar te bring na lewe, en vir dié wat klein is van begrip,
soos daardie ryk, jong man…

Tydsberekening

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2019 13

Hy luister hoe die man vertel
die tydsberekening het uitgestel.
Mitose het verwaand geraak,
‘n vasgehaakde skakelaar.
So ongehoord, haar eie lyf
wat onverstoord van groei gaan vrot
tensy die vreemde dokter voor hom ingryp met die vlym…

Hy wou die dokter vra:
As kanker dan die antwoord is…

Hoeder van die uurglas

Deur Datum gepubliseer: 12 Februarie 2019 14

Hoeder van die uurglas

Jy was hoeder van die uurglas,
(met ons Thirty Seconds bordspel)
en, al was jy in die ander span,
die dobbelsteen het gunstig tussen ons geval.

Jy was hoeder van die uurglas
en met elke maal se leegloop
het jy triomfant’lik uitgeroep,
my haastige verduidelik verander…

Oujaar

Deur Datum gepubliseer: 28 Januarie 2019 13

As nagkole knak
met sagte tussenposes,
oë vlamme kaats,
en krieke roep van liefde,
vergeet ons van die jaartal.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 83 gaste aanlyn

Bydraes – Argief