Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Maruscke

Augustus Wind

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2019 19

Wind
Augustus- jou stoute kind,
Voor ons ons oë kan uitvee kom jy met die wind…
Alles deurmekaar, roep jy bestuiwing se eksemplaar;
Nou staan my hare alweer soos ‘n vals noot op ‘n kitaar.

Waai wind waai..
Laat al die dromers se gedagtes rondswaai!
Neem ons na die volgende…

Suzi Quatro

Deur Datum gepubliseer: 5 Julie 2019 9

Suzi Quatro
Kwesbaer en verskruk het ek by jou aangkom, my “leurmeester…”
Min het ek geweet hoe jy my fynner dophou vir jou meester manupileurings projek,
“ Dom is die wat nie kan spel nie”
Afkraak en verklyneuring was aller-dags..
TOG
Weet ek tot vandag nie of jy in…

Posbus?

Deur Datum gepubliseer: 2 Julie 2019 13

Posbus?
Wat is jou posadres?
Ekskuus?
Wat is jou adres waarheen ek die brief moet stuur?
Brief?

In elke dorp was daar ‘n poskantoor,
Hierdie adres was belangrik , die mense wat daar gewerk het , het ‘n belangrike funksie verrig;
Dat die brief, rekening, lekkerny pakkie na die korrekte…

Eksamen

Deur Datum gepubliseer: 12 Maart 2019 14

Eksamen

dit is kakofonie
wanneer jy bang verwilderd
kantel
deur die nag
tussen die bladsye
van hoofstuk vyf
se Klimatologie;
die lêboor van die wyfiesprinkaan
klop
haar eiers stelselmatig stoot
tot in die veilige vesting
van jou dop-
jy sien die dood
as Franse Revolusies bloedloos stol
sodat die lewensiklus

Batman-mag

Deur Datum gepubliseer: 8 Maart 2019 8

Batman-mag.

Hoe sien jy nie uit na daardie togadag,
Spoggend en magtig,
Selfvertroue -dit het ek wragtig!

Swaar hang dit Soos n mantel vir jou opponent en wag….
Met die wette en artikels het jy Al die mag-
Wat is mag?kennis of geld?of is geld jou volmag?

Vinnig vinnig leer jy dat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 165 gaste aanlyn

Bydraes – Argief