Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Nelmari Barnard

Deur Datum gepubliseer: 19 Januarie 2022 2

Maandagmôre staan sy daar
met vingers gevleg deur die draad
aan’t kyk, roep en smeek

Ek skuil langs die huis, net buite haar sig
met ongeduld wat spoedig styg
ek is reeds laat, ek moes al ry,
maar kar toe moet ek eers by haar verby
dan laat sak sy haar kop
en…

Paddas droom ook (soms)

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2021 3

Langs ‘n groterige plaasdam
In ‘n modderige vlei
staan ‘n miniatuur gehuggie
genaamd Paddadys

Die koninkryk se heerser,
Parradigma was sy naam,
het hierdie modderytjie selfvoldaan regeer
presies soos dit ‘n brulpadda betaam

Maar selfs paddakonings wil soms van hulle lewenskoers ontsnap
Parradigma droom daarvan om die pad van ‘n Paddagoog te stap.

Hy bou lugkastele oor die voltooiing…

Ek het ‘n tier

Deur Datum gepubliseer: 5 Desember 2021 3

Ek het ‘n tier en ‘n tier het vir my
ons het mekaar in ‘n dwaaldroom gekry
my oë het saam met my voete gestap
toe ek opkyk staan sy daar, ook onverhoeds betrap

Agterdogtig kom sy nader, die edel oë staar stip
haar bewegings soos die kabbelling van water…

Op Koers

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2021 4

Deur die worm hole swerf ons
alles uitgestrek tot ‘n punt

tyd en plek is wat die lewe
met sy oorsprong en voltooiing verbind
en waar die mens die roete
vir sy voortbestaan mag vind

‘n Dag in Paddadys

Deur Datum gepubliseer: 1 Desember 2021 8

Toe Koning Paddadigma een oggend vroeg opstaan
voel hy ongeduring, hy kan dit nie verstaan
sy kop voel swaar en groot, maar sonder koors of pyn
boonop moet hy ontdek sy kroon is veels te klein

Luid ontbied die koning Hoofhofknaap Parraraat
flink wip hy by sy heerser in en sien die ontstellende (mis)daad.

Parraraat…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief