Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Pat Viljoen

Blootgestel

Deur Datum gepubliseer: 12 Oktober 2018 9

Blootgestel

Ek wou vir jou ‘n brief skryf
met die kontoere van my lyf
en vir jou met ‘n lied besing
en liefdesvure deur die wind aandryf

soos ‘n bedwelmde moes ek my gedagtes dwing
om orde in my gemoed te bring
ek het die gety gevaarlik en hoog gery
die…

Alles het Hy gelos

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2018 22

Alles het Hy gelos

Geen weermag het Hy saamgebring
om vir Hom die pad te wys
geen engele het Sy lof besing
of saamgekom om Hom te prys

geen goud of geld was op Hom
Hy was oor niks besorg
Hy het met leë hande gekom
wetend dat Sy Vader vir Hom sal staan as borg

so arm…

Waters van rus

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2018 8

Waters van rus

Kom vat my hand en lei my
tot waar waters van rus
na my siel toe roep en ons sy aan sy
in vrede se stilte wroeging uit kan blus

lei my tot waar die piet my vrou
en die nagtegaal se melodie
my hart opnuut toevou
in…

Maak nuut my siel

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2018 8

Waar winde woes waai
skeur dit jou uit my lewe
en maak nuut my siel
©PcV

Tuiste vir goddeloosheid

Deur Datum gepubliseer: 14 Julie 2018 9

Tuiste vir goddeloosheid

Jou geheimsinnigheid
lê diep veborge
in die steenwerk
van jou fondasie

jou eensame verlatenheid
vertel tog van ‘n tyd
van lief, leed en lag
‘n tyd waarna jy sekerlik nog smag

ek brand om na jou stories te luister,
om te hoor wat hierdie mure fluister –
maar deur…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 184 gaste aanlyn

Bydraes – Argief