Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Paula Paxton

WATERWAS

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2018 9

Deurskynend drup die reën teen my ruit so vuil.
Was weg al die stof wat ongesiens wou skuil.
Swaargelaaide wolke, vou saggies om my toe.
Terwyl ek die druppels water op my lippe proe.

Breek die reuk van skoon, ‘n pad na longe van roet.
Waai n koue briesie om…

ONBESKRYFLIKE VREUGDE

Deur Datum gepubliseer: 5 Maart 2018 7

ONBESKRYFLIKE VREUGDE.
Beloftes wat oorvloedig in my lewe tap,
U wat diep spore op my padjie trap,
Laat borrelende vreugde uit my mensevlees,
Laat my jubelend juig in my weergebore gees.

Van stofpaaie met slaggat grond,
Bitter lewe wat my siel bly wond.
Ruis U nuutgeskepte pot, gemaak van spoeg en klei,
Met nuwe asem uit U…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 100 gaste aanlyn

Bydraes – Argief