Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Paula Paxton

Dankie Pa…

Deur Datum gepubliseer: 9 Oktober 2019 6

Sweef nou in jou vryval,
my asem so lank gestil,
In inkvet swart gedruk,
vasgevang tot ewigheid.

Skreeu ek die woorde,
wat ego vas wou pen!
In die dig van my woorde,
vloei my bloeiende stem.

Jou opvoed was streng,
jou woorde was kras.
Soms het jy my siel
met jou…

Koel van my oë

Deur Datum gepubliseer: 8 Oktober 2019 7

Koel is die sig wat weerkaats in my oë
wat deurskynend vloei,
kristalhelder met ‘n swympie kleur,
deursigtig, kalm, vry!

Vars is die lug
van die hemele bo,
waar die arend sy vryeval af-ets
teen jou skakering mooi getooi.

Rustig die klank
wat my siel diep ervaar
in die maanverligte nag,

GHA

Deur Datum gepubliseer: 19 September 2019 12

Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans

Stilte na onreg

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2019 4

In die nanag se glinster
met silver sekelmaan,
treur roepend wind se hartseer
n weenende verhaal.
.
Kaalgestroopde vlaktes,
die niks het dit verniel.
Waai dawerend enkel grashalm
sy eensaam hartsverdriet.
.
Skree stilte oorverdowend
oor onreg aangedoen.
Bid koringkriek sy sang
dat mensdom moet versoen.
PAULA PAXTON©

DONDERSTORM

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2019 11

Vanaf die horison, waar lyne verduister
bou hy geleidelik sy magtige fors.
Vul hy sy krop geluidloos, stil,
om te herkou met rype tyd.
.
Val hy aan met grou diep donker,
silver swaard in hand blits hy oorheersend neer.
Gerammel kom hy aangejae
gesyl op maat van wind…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 105 gaste aanlyn

Bydraes – Argief